Die COACH-APPROACH™  Meesterklas

R180,00

Ouerskap met JOU waardes as jou fondasie!

In hierdie COACH-APPROACH™ Meesterklas:
  •  Waarom is hierdie inligting krities hier en nou, en hoekom JY?
  • Hoe weet jy wanneer jy ‘n goeie ouer is?
  • Bepaal en definieer JOU waardes in jou ouerskap.
  • Bou ‘n soliede fondasie vir jou ouerskap.
  • Waarom gebruik ons lewensafrigting (coaching) vaardighede met onsself en ons kinders?
  • Gebruik Die 4 Stappe na Vrede.

Description

35% Afslag aan Future Generations lede.

 

 In hierdie Meesterklas: 

Gebruik JOU waardes as jou fondasie met ouerskap.

Vereenvoudig jou ouerskap! Laat jou waardes en dit wat jou na aan die hart lê die kompas word in jou ouerskap.

Vergeet van die oorweldigende hoeveelheid inligting wat soms selfs teenstrydig is en vir jou vertel hoe om jou kinders groot te maak!

Bepaal en definieer JOU EIE waardes, beginsels en prioriteite in hierdie fantastiese meesterklas.

Dit word jou rigtingwyser wat jou basis waarvandaan jy jou kinders grootmaak soos dit jou intensies was.

Dit is die WAT van jou ouerskap.

Die beste manier om jou ouerskap te meet!

Vind die mees konstruktiewe metode om te bepaal hoe jy as ouer vaar. Meet jou ouerskap realisties en verwyder jou bekommernis en angstigheid oor jou kinders en jou opvoeding!

Die 4 stappe na vrede!

Dit is seker die vinnigste, maklikste manier om enige moeilike situasie konstruktief te hanteer!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…